| Modulekode | ZEN 251 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Oorsprong en omvang van moderne invertebraatverskeidenheid; parasiete van die mens en huisdiere; biologie en mediese belangrikheid van die arachnide; insekgewoontes; die invloed van die omgewing op inseklewensiklusse; insekfitofagie, predasie en parasitisme; chemiese, visuele en ouditoriese kommunikasie by insekte; varswaterinvertebrate en hul gebruik as biologiese indikatore. |
| Modulekrediete | 12.00 |
| Programme | |
| Diensmodules | Fakulteit Opvoedkunde |
| Voorvereistes | ZEN 161 GS of TDH |
| Kontaktyd | 4 lesings per week, 1 praktiese sessie per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Dierkunde en Entomologie |
| Aanbiedingstydperk | Kwartaal 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App